Goue Akker
Die Goue Akker is 'n winkelsentrum op die hoek van Adderleystraat en Strandstraat, Kaapstad in die Kaapse middestad. Dit is in die 1970’s deur Sanlam op die terrein van die oorspronklike spoorwegstasie gebou. In 1975 met opgrawings tydens die bouproses is op oorblyfsels afgekom van die noordelike punt van 'n opgaardam wat in 1663 hier op die oorspronklike kuslyn gebou is.
Read article




